Ontdek Jou Potensiaal

Wat is jou lewensdoel? Waarvoor is jy in die wieg gelê? Hoekom het die Here jou uniek gemaak? Wat is dit wat jou energie gee? Die Here het ʼn enorme hoeveelheid potensiaal in jou belê. Hy het dit gedoen met ʼn doel. Ons verstaan nie wat die doel is nie omdat ons dikwels nie onsself verstaan nie. Kom vind uit hoekom jy voel soos jy voel, hoekom jy optree soos jy optree en hoekom sekere dinge jou so erg irriteer (!).
Waar: NG Gemeente Lyttelton-Oos
Wanneer: 3 September 2017
Tyd: 11:00-17:00
Koste: R450 (Afneem van en 3 Clifton Strengths Finder verslae, ‘n e-boek aflaaibaar op ‘n slimfoon of rekenaar, toegang tot relevante videos, kursusmateriaal, middagete en verversings. Lidmate van Lyttelton-Oos betaal slegs R350)
Aanbieder: Carla Pretorius
Registreer